Salon News
winter

Christmas in July Extravaganza 2014

1 Julie 2014 Aan elke liewe persoon wat vandag my winkel ondersteun het met ons “Christmas in July Extravaganza”. Dit was ‘n reuse sukses te danke aan julle. Dankie vir elkeen se ondersteuning en bydrae. Dankie ook aan Dermalogica wat ons gehelp het, met al die geskenkies asook Environ en OPI. Sonder julle was die […]

Read more
IMG-20140522-WA0004

Tyd wat uitloop …

Elke jaar verbaas dit my net meer en meer hoe die konsep van tyd sy waarde verloor. Ek kan nog onthou toe ek die eerste keer met my pa se bakkie van die plaas na die kafee-om-die-hoek gery het.  Die angs het by my bene afgeloop, want elke meter het soos ‘n kilometer gevoel en […]

Read more
kokkie

Congrats, Kokkie!

CONGRATULATIONS TO KOKKIE: The Overall Gold PSP Winner of the Western Cape for the SECOND TIME! Her reward: A trip to LONDON where she will be visiting the UK Dermalogica concept spaces & training centre with a  4 night stay. The PSP will experience how the world around us are gearing up for the next […]

Read more
welcome

Nuwe Terapeute

DANIKA Danika is ons nuwe, vriendelike gesiggie by ontvangs!  Sy is in 2008 as bestuurder by Pure Day Spa aangestel en het verdere opleiding in gesigbehandelings, manikuurs, pedikuurs en staan ook bekend as ‘n knap masseuse. Haar groot passie is perde en sy het haar SANEF-diploma verwerf as perde-instruktrise en vir ‘n tydperk van 5 […]

Read more

Salon Anna Gladys

(021) 913 0183
082 783 6067
annagladys@mweb.co.za

Van Riebeeckshof Mall,
Shop no. 4 and 5,
c/o Van Riebeeckshof Dr &
Koelenhof Str, Bellville
UA-30245113-10